Professor W A Landman


PUBLIKASIES

Terug na "Sy publikasies"

Terug na Tuisblad

ARTIKELS

1998

  1. A Guide to Reasoning.
    Journal of Education and Training.
    University of Pretoria 60-73. Vol 19 No 1, July 1998.

1993

  1. Linking formal and non-formal education in the formal school system.
    E I Dekker & E M Lemmer (Eds): Critical issues in Modern Education.
    Butterworth. Durban, 1993.

  2. A Tribute to Viktor Frankl: A guide to reasoning.
    Vikto Frankl. Foundation of South Africa. News. Summer 1993/1994.

  3. Saam met C D Jacobs en L P Calitz:
    Ondersoek na werkgewers in die Davel Landboudistrik se gesindheid ten opsigte van nie-formele onderwys.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 14(1), 1993. Deel 1

    Saam met C D Jacobs en L P Calitz:
    Ondersoek na werkgewers in die Davel Landboudistrik se gesindheid ten opsigte van nie-formele onderwys.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 14(1), 1993. Deel 2

    Saam met C D Jacobs en L P Calitz:
    Ondersoek na werkgewers in die Davel Landboudistrik se gesindheid ten opsigte van nie-formele onderwys.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 14(1), 1993. Deel 3

1992

  1. A perception of National Party Policy regarding education.
    In: Chris Heese en Dirk Badenhorst (Red): South Africa. The Education Equation, Problems, Perceptions and Prospects.
    J L van Schaik, 1992.

  2. Verhouding tussen teorie en praktyk : Hedendaagse perspektiewe.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 12, nr 2, 1992.

    Summary in English

  3. Vakbondwese en opleiding.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 12, nr 3, 1992.

    Summary in English

  4. Saam met K le Roux:
    Die aanwending van definisies vir die verskerping van die navorsingskundige betoog.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 12, nr 4, 1992.

    Abstract in English

  5. Saam met C A Swart:
    The Unity of Pedagogics.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 12, nr 4, 1992.

1991

  1. Tegniese Kollege as opleidingsmodel.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 11, nr 2, 1991.
1990

  1. Navorsingsmetodologiese grondbegrippe as die boustene van navorsing
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 10 nr 1, 1990.

  2. Afrika : Navorsingsproblematiek.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 10 nr 2, 1990.

1989

  1. Strukturering van die eie ervaring vir navorsingsdoeleindes.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 9 nr 2, 1989.

  2. Die begrip "opvoeding": 'n herbesinning.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 9 nr 3, 1989. Deel 1.

    Die begrip "opvoeding": 'n herbesinning.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 9 nr 3, 1989. Deel 2.

    Die begrip "opvoeding": 'n herbesinning.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 9 nr 3, 1989. Deel 3.

  3. Bestudering van data van 'n Kinderleidinginstituut deur inhoudanalise.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 9 nr 4, 1989.

  4. Floris van der Stoep: Skepper van Pedagogiek.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 10(2), 1989. Deel 1.

    Floris van der Stoep: Skepper van Pedagogiek.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 10(2), 1989. Deel 2.

  5. Doeltreffende onderwys.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 10(1), 1989.
1988
  1. Die ontwikkeling van Pretoriase Fundamentele Pedagogiek.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 9(2), 1988. Deel 1.

    Die ontwikkeling van Pretoriase Fundamentele Pedagogiek.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 9(2), 1988. Deel 2.

  2. Die kultuur van 'n Tegniese Kollege (met J van der Merwe).
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 8(4), 1988. Deel 1.

    Die kultuur van 'n Tegniese Kollege (met J van der Merwe).
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 8(4), 1988. Deel 2.

    Die kultuur van 'n Tegniese Kollege (met J van der Merwe).
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 8(4), 1988. Deel 3.

  3. Die Onderwyser en sy professie.
    Lycra Academica 3:2, 1988.

1987

  1. Fenomenologiese begronding van die navorsingsprogram.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 7, nr 4, 1987. Deel 1.

    Fenomenologiese begronding van die navorsingsprogram.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 7, nr 4, 1987. Deel 2

  2. Navorsingsmetodologie vir nie-formele onderwys: Lewensgehalte.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 8(1), 1987. Deel 1.

    Navorsingsmetodologie vir nie-formele onderwys: Lewensgehalte.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 8(1), 1987. Deel 2.

    Navorsingsmetodologie vir nie-formele onderwys: Lewensgehalte.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 8(1), 1987. Deel 3.

    Navorsingsmetodologie vir nie-formele onderwys: Lewensgehalte.
    Pedagogiekjoernaal, Vol 8(1), 1987. Deel 4.

1986

  1. Navorsingsmetodologie vir nie-formele onderwys: Mannekragopleiding: Die werksituasie as teikengroep vir navorsingsmetodes.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 7, nr 1, 1986.

  2. Navorsingsmetodologie vir nie-formele onderwys: Lewensgehalte.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 7, nr 2, 1986.

  3. Swanepoel E B (Red): Die eerste drie jaar.
    Juta en Kie, Kaapstad, 1986.

1985

  1. Enkele betekenisse van die begrip filosofie en die implikasies daarvan vir kurrikulumstudie.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 5, nr 3, Augustus 1985. Deel 1.

    Enkele betekenisse van die begrip filosofie en die implikasies daarvan vir kurrikulumstudie.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 5, nr 3, Augustus 1985. Deel 2.

  2. Logos.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 6, Nr 1, 1985. Deel 1.

    Logos.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 6, Nr 1, 1985. Deel 2.

    Logos.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 6, Nr 1, 1985. Deel 3 (Verwysings).

  3. Die begeleidingsfunksie van die Fundamentele Pedagogiek.
    Publikasiereeks Nr 19, 1985, Suid-Afrikaanse Vereniging vir die bevordering van die Opvoedkunde.

  4. J Chris Coetzee: die gelykblywende van die opvoedkundige denke.
    Fokus. Christelike Opvoedkunde-vereniging van Suid-Afrika, Jaargang 13, nr 2, Junie 1985.

  5. Pedagogics and Educative Practice.
    Paedonomia. University of Zululand, Vol 13, nr 1, June 1985.

  6. 'n Nuwe skool.
    Venster op die Onderwys. Instituut vir Reformatoriese Studies, Potchefstroom, 1985.

  7. Fundamenteel-pedagogiese begronding van `n liggaamspedagogiek.
    Sport-bulletin, 1985. Instituut vir Sportnavorsing en Opleiding, Universiteit van Pretoria.

1984

  1. Kurrikulum: pedagogiese evaluering.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 5, nr 1, 1984. Deel 1.

    Kurrikulum: pedagogiese evaluering.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 5, nr 1, 1984. Deel 2.

  2. The child's religious development at School.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 5, nr 2, 1984.

  3. Fenomenologie en kurrikulumstudie.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 4, nr 2, 1984. Deel 1.

    Fenomenologie en kurrikulumstudie.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 4, nr 2, 1984. Deel 2.

  4. Ouerlike Opvoeding: die essensies daarvan.
    M C H Sonnekus (Red): Opvoeding en opvoedingsprobleme tussen ouer en kind.
    HAUM, Pretoria, 1984.

1983

  1. Evaluering deur diensdoende onderwysers van die opleiding wat hulle ontvang het.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 4, nr 1, 1983.

  2. Fenomenologiese Metode.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 4, nr 2, 1983. Deel 1.

    Fenomenologiese Metode.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 4, nr 2, 1983. Deel 2.

  3. Leer, gesien vanuit fundamenteel-pedagogiese perspektief.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 3, nr 1, 1983.

  4. Beoefening van Opvoedkunde.
    Fokus. Christelike Opvoedkundevereniging van Suid-Afrika, Jaargang 11, nr 2, Mei 1983.

  5. Ons huis het leeg geword.
    Venster op die Gesin.
    Instituut vir Reformatoriese Studie, Potchefstroom, 1983.

1982

  1. Beplanning van 'n navorsingsprogram.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 3 nr 1, 1982. Deel 1.

    Beplanning van 'n navorsingsprogram.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 3 nr 1, 1982. Deel 2.

    Beplanning van 'n navorsingsprogram.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 3 nr 1, 1982. Deel 3.

  2. Die wenslikheid van 'n kursus in navorsingsmetodologie tydens die basiese opleiding van onderwysers.
    SAVBO-monografie 1982-2.
    Suid-Afrikaanse Vereniging vir die bevordering van die Opvoedkunde.

  3. Wetenskaplikheid van die Onderwyser.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 2, nr 3/2, 1982. Deel 1.

    Wetenskaplikheid van die Onderwyser.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 2, nr 3/2, 1982. Deel 2.

  4. Enkele gedagtes oor 'n lewensopvatlike toelaatbare lesverloop.
    Tydskrif vir Geesteswetenskappe. Jaargang 22, nr 3, September 1982.

  5. Die aanwending van invulvraestelle.
    UP-Dosent, Jaargang 3, Nr 1, 1982.

  6. Beginsels vir onderwysvoorsiening in die RSA.
    Viljoen, D J (Red): Onderwys vir die toekoms.
    Algemene Jeugkommissie van die Ned Geref Kerk, Bloemfontein, 1982.

  7. Leiding aan magister- en doktorale studente. (Een moontlike model.)
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 3 nr 2, 1982. Deel 1.

    Leiding aan magister- en doktorale studente. (Een moontlike model.)
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 3 nr 2, 1982. Deel 2.

    Leiding aan magister- en doktorale studente. (Een moontlike model.)
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 3 nr 2, 1982. Deel 3.

1981

  1. Leiding aan magister- en doktorale studente.
    Universiteit van Pretoria, Nuwe Reeks nr 177, 1981.

  2. Onderwys- en opvoedingsdoeleindes vir die tagtigerjare in die Republiek van Suid-Afrika.
    Die Dekade 80. Die implikasies vir die opvoeding en die opvoedkunde.
    Publikasiereeks nr 15, 1981, Suid-Afrikaanse Vereniging vir die bevordering van die Opvoedkunde.

  3. Ouers en die professionele gedragskode vir Onderwysers.
    Die Voorligter, Mei 1981.

  4. 'n Wetenskaplik-verantwoorde teksstudie
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkunde, Vol 1, nr 3/4, 1981.

1980

  1. Heidegger und die Pädagogik: Heidegger - Interpretation als aufgabe für den Pädagogiker.
    Met C J G Kilian.
    Pedagogiekjoernaal, Universiteit van Pretoria, Vol 1 nr 1, 1980.

1979

  1. C K Oberholzer as essensiedenker.
    Smit, A J (red): Die Agein Perenne.
    Studies in die Pedagogiek en die Wysbegeerte opgedra aan C K Oberholzer.
    J L van Schaik, Pretoria, 1979.

  2. Kind en skool.
    Publikasiereeks van die Onderwyskollege Goudstad, Nr 3.
    Simposium: Die verwerkliking van die Christelik-nasionale Onderwys in die Onderwyspraktyk, Oktober 1979.

1978

  1. Uitoefening van gesag.
    Die Voorligter, Januarie 1978.

  2. Die bevordering van volkereverhoudings deur die onderwyser.
    Tydskrif vir Rasse-aangeleenthede, Januarie 1978.

  3. 'n Ondersoek na die weghandeling van fundamenteel-pedagogiese essensies.
    Met M C H Sonnekus en S H van Wyk.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Pedagogiek, Maart 1978.

  4. Probleemstelling, hipoteseformulering en probleemoplossing. Met C J van Dyk.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Pedagogiek, Maart 1978.

  5. Die pedagogiekgesprek oor fenomenologie vandag.
    Tydskrif vir Geesteswetenskappe, April 1978.

  6. Die toerusting wat die Christen-onderwyser(es) tydens sy/haar opleiding moet verwerf.
    Tydskrif vir Christelike Wetenskap, November 1978.

1974

  1. Die hedendaagsheid van die Pedagogiekdenke aan die Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Pretoria.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Pedagogiek, Desember 1974.

  2. Die kind en sy opvoeding.
    Verslag van die Goue Jubileumkonferensie 1974.
    Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Kinder- en Gesinsorg.

1973

  1. Effektiewe universiteitsonderwys.
    Publikasies van die Universiteit van Pretoria nr 80, 1973.

  2. Learning Maturity.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Pedagogiek, Desember 1973.

1972

  1. Periodieke verlating van die opvoedende omgang en ontmoeting.
    Onderwysblad, orgaan van die Transvaalse Ondenwysersvereniging, Januarie 1972.

  2. Opvoedingsverhoudinge en opvoedingsdoelstellings.
    Ondenwysblad, orgaan van die Transvaalse Onderwysersvereniging, April 1972.

  3. Die Beroepsoriënteringsproblematiek van die misdeelde kind in die Republiek van Suid-Afrika.
    In: Sonnekus, M C H (Red): Die misdeelde kind en sy inskakeling in die maatskappy.
    Publikasiereeks nr 23, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing.

  4. 'n Fenomenologiese werkwyse.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Pedagogiek, Desember 1972.

1970

  1. Pedagogiese kriteria by die gespreksterapie.
    Psychologia Pedagogica.
    Universiteitsuitgewers, Stellenbosch, 1970.
1969

  1. Die voor-volwassene (puber en adolessent) en religie.
    Onderwysblad, orgaan van die Transvaalse Onderwysersvereniging, Oktober 1969.

  2. Pedagogiese kategorieë: Verantwoording.
    Pedagogische Studien, Utrecht, Nederland, September 1969.

  3. Die voorskoolse kind.
    Raath, R (Red): 'n Volk besin oor sy opvoeding en onderwys.
    Interkerklike Uitgewerstrust, Pretoria, 1969.

1968

  1. Aanvaarding.
    Onderwysblad, orgaan van die Transvaalse Onderwysersvereniging, Mei 1968.

  2. Die menswording van die kind.
    Tydskrif vir Middelbare Onderwys, Maart 1968.

  3. Pedagogiese wetensgebiede: Hulle fundering en onderlinge verband.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Pedagogiek, Julie 1968.

  4. Die kind se belewinge van liggaamstekorte.
    Tydskrif vir Geesteswetenskappe, September/Desember 1968.

1967

  1. Enkele opmerkings aangaande die wetenskaplikheid van die Pedagogiek.
    Pedagogische Studien Nr 12, Utrecht, Nederland, Desember 1967.

  2. Die moderne pedagogiek as vorm van wetenskap.
    Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Pedagogiek, Julie 1967.

1963

  1. Die beroepsorienteringsituasie as pedagogiese situasie.
    Jubileum-lesings. Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Pretoria, 1963.

1962

  1. The Vocational Orientation situation as a Pedagogical situation.
    Journal of Secondary Education, September 1962.

  2. Beroepsorientering van die jeugdige in sy op-weg-wees na beroepsvolwassenheid (met B F Nel).
    Pedagogische Studien Nr 9, Utrecht, Nederland, September 1962.

1961

  1. Induktiewe en deduktiewe metodes in die onderrig van algemene natuurwetenskap.
    Natuur- en Skeikunde en Biologie, 1961.

1945

  1. 'n Evolusionisties-Calvinistiese Lewensfilosofie.
    Gerwe. Normaalkollege Pretoria. 1945.

BOEKE

ENIGSTE OUTEUR

  1. Aanwending van die pedagogiese kategorieë in die fundamentele pedagogiek.
    Pedagogiekstudies Nr 68, Universiteit van Pretoria, 1971.

  2. 'n Antropologies-pedagogiese beskouing van beroepsorientering met spesiale verwysing na die personologies-etiese.
    HAUM, Kaapstad/Pretoria, 1961.

  3. Enkele antropologies-ontologiese momente in die eerste lewens- jaar.
    Publikasiereeks Nr 2, Universiteit van Port Elizabeth, 1966.

  4. Enkele aksiologies-ontologiese momente in die voorvolwassenheidsbelewing.
    Publikasiereeks, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Pretoria, 1970.

  5. Fundamentele Pedagogiek en Onderwyspraktyk: Metodologie, fundamentele pedagogiek en lesstruktuur.
    Butterworth. Durban. 1977.

  6. Fundamentele Pedagogiek : Werkboek vir Onderwysstudente.
    Perskor, Johannesburg, 1976.

  7. Leesboek vir die Christen-opvoeder.
    N G-Kerkboekhandel, Transvaal, Pretoria, 1972/1974.

  8. 'n Ondersoek na bepaalde praktiese vermoens by domnormale seuns en seuns met hoër verstandspeile: 'n vergelykende studie.
    Opvoedkundige Studies, Jaargang 3, Nr 10, 1955, Universiteit van Pretoria.

  9. Die praktyk van Beroepsorientering.
    Opvoedkundige Studies, Nr 43, 1965, Universiteit van Pretoria.

  10. Ouerlike Opvoeding.
    NG-Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria, 1983.

  11. Fundamentele Pedagogiek en Kurrikulumstudie.
    NG-Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria, 1985.

  12. Navorsingsmetodologiese grondbegrippe/Basic Concepts in Research Methodology.
    Serva-Uitgewers, Pretoria, 1988.

  13. 'n Eeu van Stryd en Oorwinning. Geskiedenis van die Transvaalse Onderwysersvereniging 1893 - 1993. (12 Volumes.)
    Transvaalse Onderwysersvereniging. Pretoria. 1993.

  14. Suid-Afrikaanse beoefenaars van die filosofie van die Opvoeding.
    Instituut vir Opvoedkundige Navorsing. Universiteit van Suid-Afrika, 1993.

  15. Verwoerdburg: Pêrel van die Hoëveld 1967 - 1995. (12 Volumes.)
    Stadsraad van Centurion, 1997.

  16. Die Ned Geref Kerk, Gemeente Lyttelton-Oos: Veertig jaar Koninkryksbou.
    Kerkraad van Lyttelton-Oos, 1998.

HOOFOUTEUR MET MEDE-OUTEURS

  1. Denkwyses in die Opvoedkunde.
    Met C J G Kilian, S G Roos en T A Viljoen.
    NG-Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria, 1975.

  2. Enkele gesigspunte aangaande die betekeniswêreldverhouding van aangenome kinders.
    Met S H van Wyk.
    Opvoedkundige Studies, Jaargang 13, Nr 50, 1966.

  3. 'n Inleidende ondersoek na enkele aspekte aangaande die aanneming van kinders.
    Met S H van Wyk en W W Anderson.
    Publikasiereeks Nr 6, Universiteit van Port Elizabeth, 1967.

  4. Inleiding tot die Fundamentele Pedagogiek : 'n Poging tot fundering.
    Met S J Gouws.
    Afrikaanse Pers Boekhandel, Johannesburg, 1969.

  5. Leesboek vir die opvoedkunde-student en onderwyser: met kernaantekeninge. Met C J G Kilian
    Juta, Kaapstad, 1973.

  6. Opvoedkunde en Opvoedingsleer vir beginners.
    Met S G Roos en C J Liebenberg.
    Universiteitsuitgewers, Stellenbosch, 1971.

  7. Opvoedkunde vir Onderwysstudente.
    Met F Barnard, A E Gerber, S G Roos, G J van der Westhuizen en R J Smit.
    Universiteitsuitgewers, Stellenbosch, 1978.

  8. Fundamenteel-pedagogiese essensies: Hulle verskyning, verwerkliking en inhoudgewing: met kernvrae.
    Met M E J van Zyl en S G Roos.
    Butterworth, Durban, 1975.

  9. Die praktykwording van die Fundamentele Pedagogiek: met kernvrae.
    Met S G Roos en R P van Rooyen.
    Perskor, Johannesburg, 1974.

  10. Fundamentele Pedagogiek, leerwyses en vakonderrig.
    Met S G Roos en N J Mentz.
    Butterworth, Durban, 1979.

  11. Kind en skool.
    Met J P Botha, R A E Brune, M M Erasmus, N J Mentz en S G Roos.
    NG-Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria, 1981.

  12. Fundamentele Pedagogiek en lesgee.
    Met N J Mentz, S G Roos en T M611er.
    Butterworth, Durban. 1982.

  13. Inleiding tot die Opvoedkundige Navorsingspraktyk.
    Met P J Kruger, C J van Dyk, F J Potgieter, P A van Niekerk, R A Coetzee, D L Hattingh en J S Hill.
    Butterworth, Durban, 1980.

  14. Navorsingsmetodologie vir Onderwysstudente.
    Met R A Coetzee, A K M611er, J S Hill en J C van Dyk.
    Butterworth, Durban, 1983.

  15. Argumentasie en valse redenering in `n navorsingsverslag.
    Instituut vir Opvoedkunde Navorsing.
    Universiteit van Suid-Afrika. 1993.

MEDE-OUTEUR

  1. Met I Hitchcock en M M Crawford.
    Die Metodiek van natuurstudie op die laerskool.
    HAUM, Kaapstad-Pretoria, 1963.

  2. Met S G Roos.
    Fundamentele Pedagogiek en die Opvoedingswerklikheid.
    Butterworth, Durban, 1973.

  3. Met M E J van Zyl.
    Inleiding tot `n uitleg van Protestantwees en die betekenis daarvan by die opvoederlike inhoudgewing.
    Pedagogiekstudies Nr 80, Universiteit van Pretoria, 1975.

  4. Met M E J van Zyl, A H van Zyl en A Swart.
    Kind en Godsdiens.
    NG-Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria, 1975.

  5. Met A E Gerber, C J G Kilian, C K Oberholzer, T A Viljoen, S G Roos en H C Mentz.
    Opstelle in die Fundamentele Pedagogiek.
    Pedagogiekstudies Nr 76, Universiteit van Pretoria, 1973.

  6. Met P L de Jager en M 0 Oberholzer.
    Fundamentele Pedagogiek: Wetenskap, Inhoud en Praktyk.
    NG-Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria, 1985. (Engelse vertaling: Fundamental Pedagogics: Science, Contents and Practice).

  7. Met C J G Kilian, E B Swanepoel en H C A Bodenstein.
    Fundamentele Pedagogiek vir die student en die onderwyser.
    Juta, Kaapstad, 1982. (Engelse vertaling: An Introductory Reader in Fundamental Pedagogics).

  8. Met J L Beckman.
    Fundamentele Pedagogiek: Begeleiding en Bewaring.
    NG-Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria, 1986.

  9. Met F Barnard.
    Opvoedkunde vir Onderwysstudente: Eerste werkboek.
    Perskor, Johannesburg, 1977.

  10. Met R J Smit en G J van der Westhuizen.
    Opvoedkunde vir onderwysstudente: Vierde werkboek.
    Perskor, Johannesburg, 1978.

  11. Met C J J van Rensburg
    Fundamenteel-pedagogiese begripsverklaringe: 'n Inleidende Oriëntering.
    Notes on Fundamental-pedagogic Concepts: An Introductory Orientation.
    NG-Kerkboekhandel Transvaal, Vierde verbeterde uitgawe, 1986.
    Sesde uitgawe 1994.

  12. Met M J Bondesio, R A Coetzee en C D Jacobs.
    'n Navorsingsprogram vir geesteswetenskaplike navorsing.
    Perskor, Johannesburg, 1987.

  13. Met H C A Bodenstein, I T M van der Merwe, A G Smith, J H J Windell.
    Education for Secondary School Teachers.
    Academica, Pretoria-Cape Town, 1988.

  14. Met M van der Merwe, W Windell, P N Pitout.
    Teacher's Handbook for Education.
    Academica, Pretoria, 1990.

INTREEREDE

  1. Op soek na Pedagogiese kriteria.
    Universiteit van Pretoria. Nuwe Reeks nr 48, 1969.

RAAD VIR GEESTESWETENSKAPLIKE NAVORSING

Projekleier vir die volgende projekte:

  1. 'n Ondersoek na die stappe wat gedoen kan word om die navorsingsparaatheid van die onderwyserskorps te verhoog. 1983/1984.

  2. Navorsingsprobleme en teikenpunte in die nie-formele onderwys. 1985.

  3. `n Ondersoek na die plek en funksie van Tegniese Kolleges in die nie-formele onderwys. 1986/87.

PEDAGOGIEK-WOORDEBOEK

  1. Projek saam met die Fakulteit Opvoedkunde (prof A J Smit), Universiteit van Suid-Afrika. Verantwoordelik vir E, F, L, W, X, Y, Z.

Terug na BEGIN van bladsy