Inhoud

Tuisblad

Agtergrond

Die mens

Pedagogiek

Sy denke

Sy navorsing

Voordragte

Sy publikasies

Gedenk- en
geleentheids-
lesings

Toekennings

Bronnelys

Professor W A Landman


[Universiteit van Pretoria]

Sy navorsing

Professor Landman het gedurende sy loopbaan betekenisvolle navorsing verrig en as studieleier van talle meesters- en doktorale studente opgetree. Hy het ook belangrike bydraes tot die navorsingsmetodologie in die opvoedkunde gemaak. Sy groot aantal publikasies dien as bewys van sy gesaghebbendheid op die gebied van die navorsing.

Sy sterk belangstelling in navorsing het ná sy aftrede bly voortduur. Hy beklee vanaf Junie 1988 tot Junie 1990 'n tydelik-voltydse doseer- en navorsingspos aan die Universiteit van Pretoria. Vanaf Julie 1990 tot Desember 1993 tree hy op as deeltydse senior navorser in die Instituut vir Opvoedkundige Navorsing, Universiteit van Suid-Afrika.

[Universiteit van Suid-Afrika]