| 
   
 InhoudAgtergrond
	 Die mens
	 Pedagogiek
	 Sy denke
	 Sy navorsing
	 Voordragte
	 Sy publikasies
	 Gedenk- engeleentheids-
 lesings
 Toekennings     	
	 Bronnelys
      	 
 | 
Professor W A Landman
Bronnelys vir hierdie webwerf
 
Proefskrifte en Verhandelinge
Lemmer, C.J. W.A. Landman as pedagogiker - 'n studie in die
Fundamentele Pedagogiek. D.Ed., Unisa, 1987. 
 
Geleentheidsredes
Opvoedkundevereniging van Suid-Afrika, TO-Groep, Universiteit van Pretoria,
Universiteit van Suid-Afrika: Prof W.A. Landman - 80 Jaar - Geleentheidsrede
en Huldigingsboodskappe. 2003.
 
Gradeplegtighede
Die Universiteit van die Oranje-Vrystaat. September 1995. 
 
Kerkblaaie
Bothma, Manus. Professor Willem Adolf Landman word 80. Die Herout.
NG Gemeente Lyttelton-Oos. Junie 2003.   
 
Erepennings
Lewenskets van professor Landman voorgedra tydens die oorhandiging
van 'n erepenning. Onderwyskollege Pretoria.  6 Desember 1988.
 
Curriculum Vitae
Professor Willem Adolf Landman
 |