Tuisblad

Agtergrond

Die mens

Biografie

Pedagogiek

Sy denke

Sy navorsing

Voordragte

Sy publikasies

Gedenk- en
geleentheids-
lesings

Toekennings

Annie Landman

Landman-geslagregister

Bronnelys

Skakels

Professor W A Landman

[Prof W A Landman]


Klik vir 'n radio-gesprek met prof Landman

To English version of the web site

Opdrag

Professor Willem Adolf Landman vier gedurende 2011 sy 88ste verjaarsdag. Hiermee word gepoog om hulde te bring aan 'n man wat baanbrekerswerk op die gebied van die opvoedkunde verrig het en diep spore op verskeie terreine van die Suid-Afrikaanse samelewing gelaat het. Tesame daarmee word beoog om deur middel van die moderne elektroniese media sy werk vir die nageslag te bewaar.

Aankondiging!

Klik hier vir die 2011 WA Landman-gedenklesing gelewer deur dr H H Burgers op 14 Junie 2011

ATKV - ons maak 'n verskil in Afrikaans

Persone wat in besit is van kommentare oor die publikasies en werk van professor Landman word uitgenooi om dit aan te stuur na die volgende e-pos adres:

landmanj@mweb.co.za

Google
Die Internet Hierdie webwerf




Werfmeester : Dr L. E. Oberholster - Tel: (031)916-6993